Goed om te weet

Die Metode is dié van Newton, dus is die antwoord 'n benadering. ERROR 02 beteken dat geen oplossing vanaf hierdie beginwaarde bereik is nie: verander dit, of maak d x kleiner. Wanneer daar Verskeie oplossings is, lei elke beginwaarde na een van hulle, so probeer ander beginwaardes. Die oplossing word in die X-geheue gestoor.