Twee foute, as voorbeeld
Ons maak doelbewus twee foute om te sien wat gebeur. Eerstens volg 'n deling deur nul: druk
, tik 1, druk
, tik 0, en druk
. Die skerm wys ERROR 02, 'n berekeningsfout. Die
keer terug na die uitdrukking, met die wyser waar die fout gebeur het, sodat jy dit kan regstel. Daarna volg 'n sintaksfout: druk
, tik 2, druk
, dan die
, tik 5, en druk
: ERROR 01. Die aftreksleutel kan nie op plus volg nie. Weer keer die
terug na die uitdrukking. 'n Negatiewe getal word so getik: druk
, tik 2, druk
, die
, tik 5, en druk
: −3..